Successfully reported

Amru Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Linda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Uiters vriendelike diens. Ongelooflike gasvryheid. Private binnehof. Skoon en netjiese plekkie. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie Lee O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Blissful. Ja, ons het lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Tuiste weg van die huis. Was 'n voortreflike gasvrou en ons sal weer van die gastehuis gebruikmaak. Ons het veral die privaat-ingang, binnehof en veilige parkering geniet. Ons het so lekker geslaap. Dankie. Het vir ons 'n gemaklike tuiste gebied. 'A home away from home'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Dankie Yolande Dit was 'n lekker om julle te bedien, julle is altyd welkom, hoop ek sien julle gou weer. Baie groete Ruth

Jerome S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Perfect. I normally book hotels, so this was my first time at a BnB in Cape Town. I was surprised by the attention to detail in the rooms and the superior service that Ruth rendered. Breakfast was the best start to my day. Ruth is friendly and passionate about her clients' experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Thank you so much for your positive review, Jerome. It was a pleasure to have you. Hope to see you soon. Best regards, Ruth

Bardene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie goeie waarde vir geld. Die gastehuis is baie sentraal geleë. Ons was baie vriendelik ontvang deur Ruth, die gasvrou. Die kamer was skoon en netjies en het beskik oor alles wat nodig is. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Baie dankie Marian, ek waardeer, dit was lekker om julle hier te huisves. Groete, Ruth

Maria B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Perfek vir my behoeftes. Ek het die heerlik gewoon, die gasvrou is wonderlik en dit was naby al die besoekpunte wat ek gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Baie dankie Maria, dit was lekker om jou hier te hê. Groete, Ruth

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie keuse om in Brackenfell te bly. Baie goed geleë, skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Amru Guesthouse
Baie dankie Delene, julle is altyd welkom, kom kuier gou weer. Groete Ruth

Helene H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Good match for my travel need. I needed a place to sleep for the night while during the day I had to attend a competition. It was perfect for my needs. Small guesthouse but clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderful. Stay was perfect and owners were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Jacaranda Street, Protea Heights, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9247544284adb9559521d19750712f72c86fd14f0c8f8e31e04d4e0e82a945e1c56aa5f600047af7d645162a5685b81aaa24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 61 Jacaranda Street Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.885446966769 18.696403268717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang