Successfully reported
+83

Amzee Bokmakierie Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Nerina Road, Dana Bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amzee Bokmakierie Guest House is op die Tuinroete tussen die Karoo en die Indiese Oseaan geleë met myle onbedorwe wit strande.

Die verblyf word in 9 eenhede gebied en daar is altesaam slaapplek vir 22 gaste. Die eenhede het elk gemaklike beddens, 'n badkamer en 'n balkon met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.

Daar is 'n swembad, braaigeriewe, WiFi en konferensiegeriewe op die perseel. Die selfsorg-eenhede het privaat braaiplekke. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Met so baie om van te kies en keur kan gaste hulle verblyf verder geniet deur saam met die gashere en ander gaste 'n smullekker, tradisionele Suid-Afrikaanse maaltyd te deel, of na 'n privaat ruimte te ontsnap vir 'n bietjie alleentyd.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Fregran A
Gesin met klein kinders
5.0
Die vakansie was die moeite werd. Die gastehuis is pragtig en die diens was uitstekend. Die uitsig is asemrowend.
Aug 2025
Altus B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en fantastiese ligging. Baie lekker na ligging, vriendelike diens en wel geleë akkommodasie.
Des 2024
Paul L
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld en vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlik gebly en uitsig is pragtig.
Aug 2024
Maria K
Besigheidsreis
5.0
Dit het gevoel asof ons by familie oorgebly het. Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die eienaars het selfs vir my vrou 'n boodskap g...
Sien meer
Jun 2024
Yolande A
Gesin met tieners
4.4
Goed. Gemaklike oornagverblyf.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 83 Nerina Road, Dana Bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amzee Bokmakierie Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Nerina Road, Dana Bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47651edc50479a3417346fc08aef50262ed25f4d3f55e9208d47bf8103fe617e7ea1f3588fc8083f1f07a5e137a1e234d773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 83 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.197827017204 22.045043706894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang