Successfully reported

An De Waterkant

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Marthinus Bissett B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wens ons kon langer gebly het. Ons het heerlik gebly. Die huis is 3 vlakke met baie mooi uitsig op die Vaalrivier. Kon nie ophou kyk na al die kuns nie. Ons bespreek gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Comfortable, stunning views and beautifully decorated. Most beautiful lodgings and attention to detail. Safe, quiet with a stunning view. Our two fur babies were welcomed and had a great enclosed garden to play.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Parys is altyd lekker, maar sal ander verblyf kry. Ons het uitgesien na die naweek, maar die verblyf was nie heeltemal wat ons verwag het of wou gehad het nie. Die diens was uitstekend vanaf die bespreking en met aankoms, en tydens die verblyf het dit ons glad nie meer so beïndruk nie. Die eenheid is baie goed geleë, maar kort baie aandag, van die braaisif tot die eenheid se dak. Ons besef dit het baie gereën voor en tydens ons verblyf, maar die dak lek orals. Dit het gevoel of die eienaars glad nie voorbereid was op ons aankoms en verblyf nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Fick Steet, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4648c2ebadecc54b5fadea26008f38345d6398fd06b2b25b77bfacc9451debb336c262ff50c5c9de79c32cd3778e3e9cb513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 14 Fick Steet Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.89580660312 27.458228489853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang