An Easy Stroll to the Beach
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Scarborough Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
'n Gesellige grondvloerwoonstel. Geleë in die hartjie van Muizenberg, naby die strand, kafees en restaurante, is dit 'n baie veilige en vriendelike buurt. Hierdie bekoorlike woonstel is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat hierdie lewendige kusvoorstad wil verken.
Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Bad- en swemhanddoeke, sowel as beddegoed, word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 2 is beskikbaar. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n verskeidenheid boeke en bordspeletjies vir vermaak, en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkering, en die kompleks het elektriese heinings. Die eiendom is ook naby die skilderagtige Muizenberg-riviermonding geleë, perfek vir kajakvaart of aandwandelings.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Liza Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 1 Scarborough Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink An Easy Stroll to the Beach het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Scarborough Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang