Successfully reported

An Old School Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Inge B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

We had a great quick stay. We had a wedding at Bordeaux Game Farm and Old School Stay was conveniently close to it. The room was clean and just what we needed for our 1 night stay. The air-conditioner in the room was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Goeie waarde vir geld, gasvryheid en rustigheid. Eenhede is smaakvol opgemaak sonder om die plaas gevoel te verloor. Almarie het 'n feesmaal ontbyt gemaak en ons regtig tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
An Old School Stay
Baie dankie Jan. Kom gerus weer.

Rendert D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2018

Lekker rustig, 'n lekker bed, baie gasvry ontvang. 'n Lig in die kombuis sal baie help, maar andersins baie gasvry ontvang, veilig en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
An Old School Stay
Dankie vir die terugvoer Rendert. Jammer oor die lig. Die skakelaar vir die kombuislig is bietjie weggesteek. Jammer ons het julle nie gewys waar dit sit nie. Hoop nie dit was te ongerieflik nie. Hoop om julle weer te sien. Groete Almarie

Donovan C
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2018

Op aankoms lyk dit regtig soos 'n "Old School Stay", maar die kamers is besonders netjies en die eienaars ongelooflik vriendelik. Ons het 'n troue in die omgewing gehad en dus was daar vriende wat in verskeie plekkies naby gebly het. Ons was die enigste groep wat nie ingedoen gevoel het oor die verblyf nie. Die kamers is besonders netjies binne wat altyd die hoof prioriteit sal bly. Die eienaars is ook besonders vriendelik en behulpsaam - gee hul gerus 'n luitjie voor die tyd om te hoor wat mens moet saam vat en wat mens kan los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
An Old School Stay
Baie dankie Donovan.

Donna D
Kort verblyf
4.4
Apr 2018

Owners went out their way to accommodate our requirements. The decor in each room is very interesting and inspiring, it was all the small things that added to the experience. Allows a person to relax and unwind. There is very little to no cell reception but there is a signal booster on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
An Old School Stay
Dankie Donna, ons waardeer die terugvoer.

Wimpie B
Kort verblyf
3.4
Mrt 2018

Rustige, gemoedelike ontspanning. Werklik 'n heerlike, rustige plek. Ontbyt baie spesiaal onder die bome! Sal vir seker weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Almarie
An Old School Stay
Dankie Wimpie. Kom aseblief weer.

Francisco D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2017

Clean, tidy, well equipped. Perfect for a weekend stay. We attended a wedding nearby. An Old School Stay is clean, tidy and well equipped. The owners met us at the accommodation and even started a fire for us. Wood was provided and was sufficient for the weekend (thank you).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
An Old School Stay
Thank you, Francisco.

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Stil en rustig. Die kamer was goed toegerus, skoon en netjies en ons is hartlik verwelkom deur Roelof en Almarie. Die kuierplek met sy lekker vuur was 'n welkome afsluiting vir ons reis na Botswana. 'n Uitstekende oornag verblyfplek op pad na (of terug van) Botswana, sal beslis weer daarvan gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
An Old School Stay
Baie dankie Jan.

Natasha F
Kort verblyf
5.0
Jun 2017

'n Stukkie van my hart het daar agter gebly. Die klein goedjies in die lewe wat dit so spesiaal maak ... vars beskuit ... kamers wat lekker ruik ... gehekelde kombers ... so lekker gebly! Omtrent 'n bederf! Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
An Old School Stay
Dankie Natasha. Jys altyd welkom.

Melandi P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2017

Sal definitief aanbeveel vir ander vir 'n lekker wegbreek! Ons was baie vriendelikheid ontvang, en die hele opset is baie gesellig! Die ontbyt was ongelooflik lekker! Braai fasiliteite en kuier area is baie gerieflik. Kamers skoon en mooi. Ons sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
An Old School Stay
Dankie Melandi.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Zandkraal, Groblersbrug, Marnitz, 0620, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NjM5N2NlLWJkYjItNGEyMS04MDc2LWNlZmM4NTVkMzMwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Farm Zandkraal Groblersbrug 0620 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.18938327975 28.136337697506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang