Successfully reported
+155

Anra Rusgenot

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Loop Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anra Rusgenot is in Richmond geleë, presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1. Dit is ideaal vir gaste om oornag te bly of vir langer Karoo-verblyf. Daar is baie om te doen in Richmond, so kom verken die dorp, ervaar die gasvryheid en vind jou gesonde verstand weer.

Verblyf word aangebied in 6 ruim en suite-kamers sowel as 6 woonstelle, elk met 'n privaat ingang. Die meeste eenhede het lugversorging en is gemeubileer met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en basiese eetgerei. Elke bed het 'n elektriese kombers, en elke kamer het 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis is omhein en bied veilige parkering in die agterplaas. Daar is proppe gerieflik naby die parkering sodat gaste hul kampeeryskaste kan inprop.

Oorkant die pad is daar 'n gewilde restaurant en koffiewinkel wat heerlike maaltye bedien, van ontbyt tot aandete.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 235 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lanza K
Saam met vriende
5.0
Sal weer daar oornag. Dit was fantasties. Beddens slaap lekker. Skoon en netjies.
Okt 2025
Jac C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende kamer, dankie. Ons het lekker oorgebly in die smaakvol ingerigte kamer.
Sep 2025
Pat S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Hou so aan! Baie lekker gebly. Baie mooi, skoon en netjies. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het lekker gekuier.
Aug 2025
Janet P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. What a nice place and friendly hosts. Beds were very comfy. Clean. Loved staying here. We will stay here again. Also, the re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Tracy B
Gesin met klein kinders
5.0
Overnight stay with double and 4 sleeper rooms on route back from GP to CT. We had a great overnight stay at Anra Rusgenot. Plenty of s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Manna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 235

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 37 Loop Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Anra Rusgenot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Loop Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc46eb95f07360574ff5a867089231e078ccc88e2e110291881582a3d634cb678e7677ea80f648bb1de39c49267a244ccc1be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 235 5 1 5 37 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.413261221844 23.945310490105
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang