Successfully reported

Anandi Guesthouse Mariental

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Trix U
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Was 'n heerlike oornag van Kgadigadi na Sossusvlei. Verblyf was uitstekend. Ontvangs was vinnig en professioneel. Ons sal beslis eendag weer by Anandi tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goeie rusplek na 'n lang reis. Altyd lekker by hulle. Skoon en netjies en vriendelike behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Veilig, rustig, stil. Lekker plek, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Ideale oornag stop. Ideaal vir 'n oornag stop. Baie vriendelike diens, veilige parkering agter hekke en netjies. Die verkeer het nie gepla nie en daar is 'n paar goeie eetplekke naby.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Pleasant and will recommend. Well located, clean, and good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Alles wat jy nodig het ons oornag gewoonlik net een nag op en terug. Baie lekker, ons bly altyd daar op die plek na Namibië en terug na SA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Idiaal vir oornag oppad grens toe of van SA na Windhoek. Skoon en netjies, ontvangs is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Netjies en skoon. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Ons het ons kuiertjie baie geniet. Die verblyf se personeel is baie vriendelik en ons het ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 River Street, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ZVhHaSvTkIQsC9WGHbPI1WxucOdHvlYOFJ4MBT4JFetY3ji5A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 15 River Street Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.628947 17.955938
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang