Successfully reported

Anandi Guesthouse Swakopmund

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rini J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Daar kan jy met 'n geruste hart gaan bly. Personeel baie gaaf en 'n 10/10 vir die ga! Pragtige gasvrye mense. Baie behulpsaam. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor I
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2024

Quiet and clean. Access was secure and the room was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Really great place to stay. Such a comfort to meet people in an unfamiliar place who goes beyond expectation to make your visit a memorable experience. The receptionist, Fransina Visser her husband offered to take us on a private excursion to the Rossing mine, the Goanikontes situated in the lunar landscape of Namibia and on a breathtaking ride through the Swakop river bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roleen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Peaceful, my future home! Very nice, clean, friendly people. It will definitely be my future place to stay. Just a suggestion: A fan or aircon will be nice in the rooms, for the hot days. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2022

Heerlik ontspan en gerus. Baie vriendelike gasvrou en personeel asook eienaar ontmoet en hul het ons baie tuis laat voel en ontvang. Ekstra moeite is gedoen. Definitief aanbeveel vir ander reisigers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrii K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan-Andre
Anandi Guesthouse Swakopmund
Baie dankie vir julle terugvoering en ondersteuning. Groete

Nicolette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Sal enige tyd weer hier oornag. Pragtige plek. Baie gerieflik vir gesin met kinders. Alles wat jy nodig het onder een dak. Vriendelikste werkers. Skoon en netjies. Heerlikste etes word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan-Andre
Anandi Guesthouse Swakopmund
Baie dankie vir julle ondersteuning en ook die terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te ontvang. Sien weer, seenwense.

Henk A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Heerlike oornagverblyf gehad en lekker geslaap. Dankie vir julle baie netjiese gastehuis, was lekker of julle te ontmoet, baie vriendelike gasvrou en die ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan-Andre
Anandi Guesthouse Swakopmund
Baie dankie vir julle ondersteuning en ook die terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te ontvang. Sien weer, seenwense.

Bokkie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2018

Lekker. Dankie was baie goed en sal aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan-Andre
Anandi Guesthouse Swakopmund
Baie dankie vir julle ondersteuning en ook die terugvoer - was lekker om julle by ons te ontvang. Sien weer, Blessings!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan-Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 195
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 195
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Nelken Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7beae94042ffb968855ae4497c00ad6b56470819005019135ebfe00a024107497ef9721a79a265a58137c584a9a832080d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 14 Nelken Street Ocean View Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.636491 14.5329165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang