Anca on C
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Duiker Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6502, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anca on C is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat vas is aan die eienaar se woning in Reebok, ongeveer 18,2 km vanaf Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 oopplan-slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, oorgenoeg kasspasie en 2 leunstoele. Dakvensters sorg vir pragtige natuurlike beligting. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet, en gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n ruim houtdek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe, perfek om die asemrowende see-uitsig met Mosselbaai in die agtergrond te geniet.
Hierdie verblyf is sowat 900 m van die strand af geleë, met nabygeleë besienswaardighede, insluitend die Kangogrotte, volstruisplase, kajakvaarte op verskeie strandmere, kus- en bergstaproetes, en baie wynlandgoedere.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jonathan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 12 Duiker Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6502, Wes-Kaap
- Gaste dink Anca on C het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Duiker Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6502, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang