Anchor Bay Workation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 150 High Level Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Kaapstad, is Anchor Bay Workation 'n luukse gastehuis wat moderne akkommodasie bied, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis beskik oor 9 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n lessenaar.
Gaste het toegang tot 'n ruim samewerkingsarea, kompleet met inpropmonitors, 'n klankdigte pod vir privaat vergaderings en ononderbroke gratis WiFi. Die gemeubileerde patio bied die perfekte plek om te ontspan en die uitsigte in te neem.
Met Seepunt Promenade net 1.1 km weg en die V&A Waterfront 2.1 km weg, is Anchor Bay Workation ideaal geleë om die stad te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 150 High Level Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 150 High Level Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang