Anchorage Cottage & The Moorings
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Akbar Road, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anchorage Cottage & The Moorings bied selfsorg-eenhede en is in Kaap St Francis in die Oos-Kaap geleë. Perfek vir gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, naby die strand met 'n verskeidenheid aksies.
Verblyf by Anchorage Cottage & The Moorings bestaan uit 3 eenhede wat vrystaande is. Die eerste eenheid heet Anchorage, en het 3 slaapkamers wat gemeubileer is met óf 'n dubbelbed, twee enkelbeddens en 'n dubbelstapelbed, met twee badkamers wat 'n stort of bad het, met 'n wasbak en toilet. Dié kothuis het ook 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer asook 'n TV met DStv-koppelvermoë om jou eie dekodeerder en slimkaart saam te bring, en 'n boma met braaigeriewe.
Die tweede en derde kothuise word Mooring 1 en 2 genoem, en bestaan uit een slaapkamer wat gemeubileer is met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Hierdie eenhede het elkeen hul eie privaat badkamer en kombuisie, asook 'n houtdek met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en die eiendom het lieflike oulike tuine vir kinders om in te speel.
Gaste kan 'n kort stappie na die strand geniet, en die area bied 'n verskeidenheid doendinge vir reisigers om te ervaar, soos vlieërbranderry, visvang en perdry, asook 'n kort entjie se ry weg het die dorp 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kroeë om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Hilary Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Akbar Road, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Akbar Road, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang