Successfully reported

Anchorage No 7

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Louretta D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Plek is netjies en ruim. Sal definitief weer gaan en dit aanbeveel. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantastiese tyd gehad! Sal definitief weer boek! Baie netjies en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Ons kuier by Anchorage no 7 was een vir die boeke. Ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Was lekker. Dit was lekker, maar die bed was te hard gewees. Die beddegoed was bietjie gemuf en daar kort aircons of waaiers. Anders as dit was dit lekker. Maar beslis sagter beddens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Katherine C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Nov 2024

Great location. Spacious and comfortable. Kitchen and living areas need attention. Lovely, spacious apartment with a beautiful verandah. Comfortable beds with clean linen. Kitchen and living areas need to be cleaned better. Kitchen towels and sink areas need attention. No WiFi - even though it was stated on the listing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Anchorage No 7
Good day. Thank you for the review. We did install the WiFi recently and also ask the cleaning services to pay more attention to detail regarding the cleaning. Kind regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adam Street, Unit 7 The Anchorage, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc40d0986e14f605742cbf08a1d44a7922ef52bfe8e74c3a45a422999bf1272a8727ca07426083c9726e08a07e9d61744d17d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Adam Street Unit 7 The Anchorage 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180590248694 22.144471612269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang