Successfully reported

Anchors Aweigh 62

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Melissa O
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

'n Definitiewe plek om te bly vir 'n wegbreek. Baie netjies, veilig en kindervriendelik. Die huis is perfek geleë en is loopafstand van die swembad en strand. Die see-uitsig is asemrowend. Die huis bied soveel meer as op die foto's en dit was 'n aangename verrassing. Die gasheer is vriendelik en het alles mooi uiteengesit voor ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PIET
Anchors Aweigh 62
Dankie vir die review. Hoop ons sien julle gou weer...

Jan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was baie aangenaam en ek sal beslis weer terug gaan. Dit was 'n aangename kuier met genoeg spasie vir ons groep. Die huis was netjies en skoon met aankoms en ons het alles daar binne gekry wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PIET
Anchors Aweigh 62
Dankie, Jan. Hoop julle kom kuier gou weer.

Bianca M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Asemrowend. N stukkie van die hemel op aarde. Wou niks huis toe kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louna V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Dit was lekker, maar die plek kort TLC. Ja, ons het, maar die plek is oorlaai met kombuisware, daar is min kaste en die kaste wat daar is, is vol van allerhande verf, stoele, sakke ens. Baie miere. Daar kort meer dakwaaiers.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PIET
Anchors Aweigh 62
Hi Louna Kaste vir gaste is apart ...... die ander kaste is slegs vir die eienaar se persoonlike gebruik. Ons probeer om so veel as moontlik opsies van kombuisware te verskaf....... eerder te veel as te min.

Henry D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Baie lekker, geen probleem met niks van begin tot einde, stil, skoon, netjies. Dit was baie lekker daar, sal weer daar tuisgaan, kan baie sterk aanbeveel word. Alles is skoon, netjies en net wat mens nodig het om te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chane E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2024

Lekker se vakansie gehou. Ons het baie lekker gebly by Anchors Aweigh 62. Die plek was bietjie bedompig wat mens kan verstaan met die weer. Sommige vensters kon nie oopgemaak word nie. Ons het veral vensters nodig in die badkamer. Die strand beveel ek nie aan nie, tensy jy nie omgee vir klomp mense wat om jou drink nie. Ons het maar na ander strande toe gery wat "veiliger" gevoel het. Die winkelsentrum in Hibberdene was ook 'n nagmerrie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Oord rustig met ryk voëllewe en tuine. Strand nie vriendelik vir swem en onveilig. Oord bied niks vir tieners. Ape probleem. Ver van vriendelik swemstrande.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
PIET
Anchors Aweigh 62
Hi Gerda Anchors Aweigh is nie 'n vakansie-oord nie. Dit is 'n veilige, omheinde, stille en rustige woonarea. Hibberdene-strand en swemplek het Blue Flag-status en ape bly ape. Dit is hoekom ons besoekers vra om nie die ape te voer nie.

Linda S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Netjies dankie, voel ons het betaal tot 10. Besig met ontbyt, krag af. Ja, ongelukkig oor DStv reeds 8 uur oggend af was en daarna die krag ook. Ons kon ook eers na 2 inkom na 'n 9 ure trip terwyl ons reeds 9 uur daar was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
PIET
Anchors Aweigh 62
Hi Linda Ek het twee dae voor julle aankoms op die LekkeSlaap App, WhatsApp, e-pos en 'n persoonlike oproep laat weet dat dit skoolvakansie is en dat daar mense in die eenheid gaan wees tot 10 uur die oggend waarna housekeeping gou moet skoonmaak voor julle aankoms. Dit is heeltemal normaal vir alle eenhede en hotelkamers.

Natacha U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker. Ongelooflik lekker plek. Die huis is alles en meer. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PIET
Anchors Aweigh 62
Hi Natacha Dit was 'n plesier om julle te kon huisves... hoop ons sien julle gou weer. Piet

Yvonne J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Dit was baie lekker, dankie! Die plek is baie netjies en groot!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PIET
Anchors Aweigh 62
Hi Yvonne Dit was n plesier om julle te kon huisves. Hoop julle kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

PIET Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2541df09f29583308f4c71448499bbc824267d7034409825fa0c33585471aec821552ea896a265cf7ef8ab401393c21562f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Ashford Road Anchors Aweigh Resort, Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-15:00 10:00 -30.585355532242 30.565188642853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang