Successfully reported
+24

Anchors-Aweigh

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour Lights, Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Anchors-Aweigh is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n ontspanne residensiële marina genaamd Harbour Lights in Port Owen. Twee kante van die dorp word omring deur die pragtige Bergrivier, wat in kanale invloei om beskutte waterweë te skep vir uitstekende kajakvaart.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n wasmasjien. 'n Groot etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n L-vormige rusbank met 'n TV lei na die sitkamer. WiFi-toegang word voorsien.

Die woonstel bied 'n balkon met braaigeriewe en asemrowende uitsigte oor die seiljagte in die marina. Weens sy beskutte ligging en rigting van die somerwind bied hierdie baai, die grootste aan die Weskus van Afrika, die beste vaartoestande aan die kuslyn.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kirschen B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons tyd by hierdie lieflike plekkie baie geniet. Dit was baie pret. My gunsteling plekkie.
Sep 2025
Patric M
Saam met vriende
5.0
Just what we as a family needed. Great, great, great. It was great and Bennie was always available. He is really one of those you keep ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lidia J
5.0
Lekker rustige verblyf. Dit was 'n aangename verblyf, ons almal het dit geniet. Sal weer daar bly.
Mei 2025
Letasha G
Gesin met tieners
5.0
The area is quiet, relaxing and accommodation is comfortable and clean. The apartment is neat and tidy and central to all amenities, of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Juanita K
Gesin met tieners
5.0
Was baie rustig, weer 'n plek om al jou gedagtes bymekaar te kry. Definitief, alles was perfek!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Harbour Lights, Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchors-Aweigh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour Lights, Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf856f01895f69423e14dc61da490b3fd3e3c69b1c4600f843d09bb4379022d6475f879c43919af68fd31d91ed4101b8d284d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Harbour Lights Port Owen Drive 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.786365478729 18.149452543015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang