Successfully reported

Anchor's Haven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Carol D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stunning. Uitstaande gasvryheid is gebied. Dit is een van die beste plekke wat ons nog by gebly het. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en altyd bereid om met ’n glimlag te help. Die kamer het meer as genoeg spasie en is goed toegerus en bied uitstekende waarde vir geld. Dit is baie skoon en netjies. Rean is 'n uitstekende gasheer wat die verblyf nog beter maak. Ons sal beslis weer bespreek en dit sal vir 'n langer tydperk wees. Die omgewing is rustig en vreedsaam en die view is to die for. Alles wat jy aan kan dink is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

It was very lovely. Very, very pleasant, neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Central to where we wanted to travel to. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag
4.8
Aug 2025

Oornag verblyf. Heel gerieflike gastekamer met alles wat mens nodig sal hê. Die bed is heerlik groot. Ek het ook die stoep geniet, asook die tafel met stoele om by te werk. Ongelukkig was die WiFi so sleg, ek kon dit glad nie gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Suidkus vakansie oorslaap. Baie oulike en rustige area naby alles wat 'n vakansieganger benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Genotvol. Skoon en netjies. Die beskikbare Heidi van al die elektriese toerusting was 'n verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Sien bogenoemde. Heerlik en so ontspannend. Pragtige woning. Rèan was baie hulpvaardig tydens inboek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pauline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal graag Anchor's Haven aanbeveel! Ons het 'n vorige keer by Anchor's Haven oorgeslaap. Dit was weereens 'n heerlike ondervinding. Alles was perfek net soos geadverteer. Ek sal graag lugversorging in die kamers/s aanbeveel aangesien dit baie warm kan word in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die eenheid is baie luuks. Oorweeg gerus om hier te bly! Ons verblyf was uitstaande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelik ontvang. Plek is baie mooi netjies en regtig waarde vir geld. Baie mooi plek, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Erin Place, Hersham, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0333095eaa3fbcfbebd9a65d4785e799909be7e617fbb7cf281780f1597426c1fa4c20fa2f93d215b3b78e7fd87cd2527175?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 4 Erin Place Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0531576 22.2561053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang