Successfully reported
+65

Anchor's Haven

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Erin Place, Hersham, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anchor's Haven is naby die strand op die duine van Hersham in die Groot-Brakrivier en bied luukse verblyf wat oor Mosselbaai en die Indiese Oseaan uitkyk.

Anchor's Haven bied smaakvol gemeubileerde gastekamers wat die Dubbelsuite insluit en slaapplek bied aan 4 gaste en die ander drie suites bied slaapplek aan 2 gaste elk. Die dubbelsuite het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die ander 3 suites elk 'n koninggrootte-bed het. Daar is en suite-badkamers in elke kamer met óf 'n stort óf 'n bad.

Al 4 kamers sluit gratis WiFi en 'n kombuisie in wat met 'n yskassie, 'n mikrogolf, 'n lugbraaier, 'n Nespresso-masjien, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Alle gaste het toegang tot die res van die huis met 'n eetarea, 'n sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, binne- en buitebraaigeriewe en 'n swembad.

Gaste kry genoeg veilige parkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer en die hele huis het toegang tot gratis WiFi. Hierdie huis kan as 'n geheel verhuur word, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carol D
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Uitstaande gasvryheid is gebied. Dit is een van die beste plekke wat ons nog by gebly het. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en altyd ...
Sien meer
Sep 2025
Denise J
Gesin met klein kinders
5.0
It was very lovely. Very, very pleasant, neat and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Cecil J
Gesin met tieners
5.0
Central to where we wanted to travel to. Very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Pauline V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal graag Anchor's Haven aanbeveel! Ons het 'n vorige keer by Anchor's Haven oorgeslaap. Dit was weereens 'n heerlike ondervinding. Alles was perfek n...
Sien meer
Jun 2024
Riaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid is baie luuks. Oorweeg gerus om hier te bly! Ons verblyf was uitstaande!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Erin Place, Hersham, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchor's Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Erin Place, Hersham, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0333095eaa3fbcfbebd9a65d4785e799909be7e617fbb7cf281780f1597426c1fa4c20fa2f93d215b3b78e7fd87cd2527175?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 4 Erin Place Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0531576 22.2561053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang