Successfully reported

Ancient Earth Homestead @ Bluebird Estate

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.8
Louise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Luuks, ruim met baie om te doen. Fantasties! Net die plek vir ons familie-Kersfees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sinenhlanhla Z
Kort verblyf
4.0
Jun 2025

Gorgeous, convenient house but some stuff doesn't work. Stay was great. Well-equipped kitchen. And well-equipped beautiful house. The only issue is that some stuff doesn't work or is broken. Main bedroom - hot water doesn't come out. Very difficult on a freezing night with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya E
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2024

Dit was aangenaam met alles wat jy benodig en meer. Ons het verskriklik lekker gebly. Ons het verskriklik lekker gekuier. Dit is absoluut pragtig en alles wat jy nodig het en meer is beskikbaar, selfs WiFi. Baie aangename huis vir groot groepe en almal kan hul eie ding doen sonder om onder mekaar se voete te wees. Dit is baie rustig en natuurskoon omring jou. Maar een van die beddens in die regterkantste vleuel het bietjie aandag nodig. Daar was darem genoeg kamers om van ander beddens te kon kies. Andersins is die plek verskriklik aangenaam en mooi. Dankie aan Evodia wat sonder kla agter ons skoon gemaak het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Vivien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R7 200
R 7 200 R 5 760
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R7 200
R 7 200 R 5 760
per nag (plek vir 14)
Vanaf R7 200
R 7 200 R 5 760
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    12 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R560, Hartebeesfontein Farm Portion 86, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1036c12c6821a786da502fb4d338f0836ef4aa881ca16c0654c160523607beb4ddb851445dee9ea9de7b9ea7d3bd074fdb8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 200 nouVanaf R5 760 per nag (plek vir 14) 4 5 1 5 R560 Hartebeesfontein Farm Portion 86 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.809384191185 27.672193616943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang