Successfully reported

Andante Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Deonè S
1 nag
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Baie lekker. Vriendelike ontvangs. Skoon, netjies. Sal dit vir mense aanbeveel en sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Professioneel ontvang, welkom gevoel en bo alles baie veilig. Baie dankie vir 'n heerlike kamer en fasiliteite - sal vir seker weer van jul dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie baie lekker. Ek dink dit is baie luuks en gerieflik. Ons het so lekker gebly. Die kamer waarin ons geslaap het, was luuks, ruim en baie gerieflik. Ons het op die 1ste aand die hoekbad gebruik, maar op die 2de aand was daar nie warm water beskikbaar vir die hoekbad nie. Ons kon egter nog 'n heerlike warm stort vat, so geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Andante Gastehuis
Beste Leon, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer julle vriendelikheid en hoop om julle gou weer te sien!

Simon S
1 nag
5.0
Nov 2024

The place is clean and well kept. I was well received and shown around the place and my room. The place has everything to make a person's stay comfortable and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik. Alhoewel dit net 'n vinnige oorstop was, was alles gerieflik en het alles gemaklik gegaan. Goeie geriewe en maklike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Andante Gastehuis
Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly! Baie dankie, en hoop ons kan julle weer akkommodeer.

Jessica K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Family stay. What a great experience, the manager went out of her way to accommodate us. It was so clean and neat, lovely linen and great aircon. Spacious room, no 4. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Andante Gastehuis
Dear Jessica, we're thrilled to hear that our staff made a great impression on you with their friendly and attentive service. We pride ourselves on our team's dedication to guest satisfaction, and your feedback is a wonderful encouragement. We look forward to welcoming you back in the future!

Erine R
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Kon lekker kuier saam met vriende. Vir 'n een aand verblyf het ons baie lekker gebly en sal weer by die plek oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Andante Gastehuis
Dankie Erine, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer.

John M
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Lekker gemaklik en waarde vir geld. The room was perfect for sleeping and was close to town, which helped a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Andante Gastehuis
Dear John, thank you for taking the time to review our property. Hope to see you again soon!

Magda M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Vriendelik en veilig. Baie vriendelike ontvangs. Ruim en netjiese kamers. Sal beslis weer daar bly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f329c7e817e6fb007dd8d1cc8eeed644c100faaf22ba63952c2f47c92fa222c63f5ec9e8bc63036fcf0930afff2bb5f1fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 65 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.867051560913 26.635901927948
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang