Andante Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Andante Gastehuis is geleë op die N12 in Klerksdorp en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir beide die sakereisiger en vakansieganger, gerieflik geleë naby restaurante, winkelsentrums, skole en hospitale.
Verblyf word aangebied in 17 smaakvol versierde en suite-slaapkamers, toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, borde en eetgerei, 'n mini-yskas, lugversorging, TV's met Openview-dekodeerders en werktafels. Gratis skoonmaakdiens van Maandae tot Saterdae. Die gastehuis bied 'n wasgoeddiens van Maandag tot Vrydag teen 'n bykomende koste, en gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Teen 'n bykomende fooi kan ontbyt- of middagete-bokse van Maandag tot Vrydag bestel word. Aandete is 7 dae per week beskikbaar.
Die gastehuis het 'n omsetter vir WiFi en binnenshuise beligting in geval van kragonderbrekings, sowel as 'n rugsteunwaterstelsel.
Die Rio Casino is slegs 1.7 km van die gastehuis af, en ander besienswaardighede sluit in die Faan Meintjies Natuurreservaat, Klerksdorp Gholfbaan en Klerksdorp Museum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 65 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Andante Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang