Successfully reported

Andela Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nelius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie oornag plek. Heel goed. Ketel het net gees gegee laaste oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker, dankie. Lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Andela Guesthouse, a refreshing home to stay in. I enjoyed my stay. The owners were very polite and friendly. The place makes you feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Vriendelik, skoon en gemaklik. Het vir een aand gebly gedurende ons reis na die Wes-Kaap. Die diens was vriendelik en behulpsaam, die kamer was skoon, en die ligging was perfek vir ons om vinnig weer op die snelweg te kom die volgende oggend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ligging was perfek, naby die UFS. Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ligging was perfek, naby die UFS, presies wat ons gesoek het. Die enigste negatiewe kommentaar is dat daar nie 'n haardroër beskikbaar was nie - my man moes ry en inderhaas een gaan koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clyde P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Pleasant. Our stay was okay. A pre-arrival inspection of bedding would have helped, as we found dead night light beetles underneath the pillows that attracted ants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Thank you, Jessica, for your service. We were really feeling at home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Lekker gebly. Lekker gebly. Skoon en netjies. Goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jp B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2025

Netjies skoon. Maklik om te kry, maar naby aan die pad, warm water is min.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elna P
1 nag
5.0
Jan 2024

Lekker geslaap! Die swembad was lekker na 'n lang pad. Kamers was netjies en gerieflik. Lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 058
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 058
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 058
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45a Jac Van Rhyn Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37f2e59cf1339b8a6c4f2755503566d25b7c51fd16e348a2966d5db960c94ff00fb361aff98e7dfb07dc8b03eaf46104c6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 45a Jac Van Rhyn Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0932698 26.172661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang