Andela Guesthouse
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45a Jac Van Rhyn Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Andela Guesthouse is 'n selfsorggastehuis met verhit-en-eetgeriewe in Universitas in Bloemfontein. Die gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall en Mediclinic Hospitaal geleë.
Die gastehuis bied verblyf in 10 kamers met slaapplek vir 2 tot 6 gaste elk. Die slaapkamers het dubbelbeddens, enkelbeddens of albei. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad of slegs 'n stort. Al die kamers het waaiers, TV's, mikrogolfoonde, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan ook die gemeenskaplike geriewe gebruik, wat 'n swembad, lapa en braaigeriewe insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Andela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 45a Jac Van Rhyn Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Andela Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45a Jac Van Rhyn Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang