Andringa Walk
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Church Street and 16 Andringa Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 423 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gaste kan 'n stylvolle ervaring geniet by hierdie sentraal geleë woonstel, geleë in 'n veilige kompleks langs Eikestad Mall in Stellenbosch. Dit is ook gerieflik geleë naby die Universiteit Stellenbosch en ander hoofgeriewe in die middedorp.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie met kombuisstoeltjies en daar is ook 'n etenstafel met stoele.
Die sitkamerstel met lugversorging het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die privaat patio wat 'n etenstafel met stoele het wat gaste toelaat om maaltye te geniet wat op die gasbraai voorberei kan word. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 160
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Church Street and 16 Andringa Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Andringa Walk het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Church Street and 16 Andringa Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang