Successfully reported

Anemoi@Sea

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Monique W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Stil, rustig, skoon, netjies en gerieflik. Ons het heerlik vertoef by Anemoi! Die kamer en geriewe is meer as genoeg vir 'n ouerpaar met 'n klein babatjie wat vir 'n naweek wil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susannah E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilige en rustige verblyf. Ons was baie vriendelik deur die gasheer ontvang en het baie lekker gebly in die goedtoegeruste netjiese oopplan-kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Anemoi@Sea
Baie dankie Esbé Hoop om julle weer te sien!

Wilmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker, skoon, fantastiese rus. Susan het ons baie goed ontvang en aanbevelings gemaak vir aandete. Die plek was baie mooi skoon en baie aandag gegee aan die klein dingetjies, tot 'n paar treats vir ons hondjie wat saamgekom het! Die lekker koninggrootte bed verdien ook 5 sterre, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renèl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Heerlik rustige omgewing. Ons het heerlik gebly. Die mooiste uitsig vanaf die dek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2025

Ek sal weer hier bly. Waarde vir geld, skoon en ruim. Mooi skoon en netjies. Ek het baie tuis gevoel.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp C
Kort verblyf
2.6
Mei 2025

Not good at all. Room was not clean! There was a lot of black hair in the bed and on the toilet. There may be dogs as indicated on a notice in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Susan
Anemoi@Sea
Hallo JP Dankie vir jou terugvoer. Ons is regtig jammer dat jy n slegte ervaring gehad het by Anemoi. Ons is 'n dierevriendelike gastehuis, en is die enigste honde daar, dié van gaste. Die teenwoordigheid van baie swart hare is tans onverklaarbaar maar ons sal ondersoek instel daarna om te verseker dat ons die skoonste kamer met die beste diens lewer soos wat ons tans poog om te doen.

Nicole V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean and comfortable. We had a very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik. Skoon, vriendelik, gasvry, alles wat nodig is, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Effe beknop maar uitstekende keuse as jy jou hond saam neem! Was baie gerieflik omdat die tuintjie ruimte geskep het vir ons Scottish Terrier om bene te strek en bal te speel. Naby genoeg aan strand en winkels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Reebok Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a78991a938cafeb58d47a2fdaf78cc915370bb38b7cbfcb0be45d2e6e7639e139da734d5dc3e63b53099f4871383b8765f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 14 Reebok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.079978117849 22.162694288286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang