ANEW Hotel Capital
- Kapasiteit: 218 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng
- Vanaf R1 719 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ANEW Hotel Capital is sentraal in Pretoria wat dit ideaal maak vir gaste om dié deel van Suid-Afrika te verken. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en afgevaardigdes. In die lente kan gaste die wêreldbekende Jakarandabome bewonder en oor Loftus Versfeld en die Voortrekkermonument leer.
ANEW Hotel Capital bied verskeie, moderne slaapkamers met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis.
Die hotel is naby die Gautrein-stasie en bied komplimentêre pendeldienste na en vanaf die stasie. Gaste kan met 'n drankie in die hotel se kroeg ontspan, 'n maaltyd in die eetarea geniet of in die swembad swem.
Museums, die Sunnypark Winkelsentrum, die Departement van Handel en Nywerheid, die Louis Pasteur Privaat Hospitaal, 'n Mediclinic, en sake- en ontspanningsgeriewe is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng
- Gaste dink ANEW Hotel Capital het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 218 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang