Successfully reported
+63

ANEW Hotel Capital

  • Kapasiteit: 218 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R1 719 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ANEW Hotel Capital is sentraal in Pretoria wat dit ideaal maak vir gaste om dié deel van Suid-Afrika te verken. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en afgevaardigdes. In die lente kan gaste die wêreldbekende Jakarandabome bewonder en oor Loftus Versfeld en die Voortrekkermonument leer.

ANEW Hotel Capital bied verskeie, moderne slaapkamers met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis.

Die hotel is naby die Gautrein-stasie en bied komplimentêre pendeldienste na en vanaf die stasie. Gaste kan met 'n drankie in die hotel se kroeg ontspan, 'n maaltyd in die eetarea geniet of in die swembad swem.

Museums, die Sunnypark Winkelsentrum, die Departement van Handel en Nywerheid, die Louis Pasteur Privaat Hospitaal, 'n Mediclinic, en sake- en ontspanningsgeriewe is ook naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Karabo M
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. It was very good and it was during Valentine's they prepared dinner for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Thuli M
Gesin met klein kinders
5.0
It was great. It was great besides that when we booked, we thought we included breakfast only to find that it was not included. But it'...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Liela M
Saam met vriende
4.6
Goeie kliëntediens. Ons eerste kamer se lugverkoeling het nie gewerk nie, maar die hotel het ons dadelik na 'n nuwe kamer geskuif en alles was verder ...
Sien meer
Mrt 2025
Mabel B
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik ontspan. Ons het lekker gebly, die suite was netjies en skoon en die geriewe buitekant was ook baie netjies.
Sep 2024
Katlego Lionel S
4.0
Good. It was an overall pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink ANEW Hotel Capital het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 719
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 719
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 719
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 218 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ca27ca4e0bb4dd219f5ed86051a7491b382ff84f5c39a129eafc642f6e2f061475a2ceb88b824c623151086dadfbcdb9d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 719 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 390 Lilian Ngoyi Street Pretoria 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7515818 28.1938064
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang