ANEW Hotel Centurion
- Kapasiteit: 380 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Gordon Hood Road, Hendrik Verwoerd Drive, Centurion, 0046, Gauteng
- Vanaf R1 969 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ANEW Hotel Centurion is in die sakekern van Centurion, Pretoria, naby groot sportstaidons, verskeie besighede en die Gautrein-stasie. Hierdie hotel bied gerieflike verblyf aan sake- en ontspanningsreisigers.
Verblyf beskik oor 'n verskeidenheid kamers wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad het. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n lessenaar, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste het toegang tot die geriewe op die perseel wat 'n gemeenskaplike swembad, kroeg, eetarea en knus sitarea insluit.
Die ANEW Hotel Centurion bied moderne geriewe, dit is naby verskeie snelweë, lughawes en winkelsentrums. Die hotel het 7 konferensiekmers wat geskik is vir 220 afgevaardigdes. Gaste van die hotel kan verskeie winkels, eetplekke en boetiekklerewinkels in Centurion Mall verken.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Corner Gordon Hood Road, Hendrik Verwoerd Drive, Centurion, 0046, Gauteng
- Gaste dink ANEW Hotel Centurion het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 380 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Gordon Hood Road, Hendrik Verwoerd Drive, Centurion, 0046, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang