Successfully reported
+81

ANEW Hotel Green Point

  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 181 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 039 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ANEW Hotel Green Point is in Kaapstad geleë, naby die V&A Waterfront en vele bekende plaaslike landmerke soos die Groenpunt Stedelike Park en Seepunt Promenade, asook 'n verskeidenheid ander geriewe.

Die hotel het nie net asemrowende uitsigte nie, maar ook 76 kundig ontwerpte en omgewingsbewuste hotelkamers. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n werkstasie, 'n elektroniese kluis, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geniet 'n drankie terwyl jy die skouspelagtige uitsigte oor Seinheuwel en die Atlantiese Oseaan vanaf die sitkamer en vermaakarea op die dak bewonder. Die dak het 'n pragtige swembad met glasmure met uitsigte oor Groenpunt.

ANEW Hotel Green Point is die ideale blyplek vir diegene wat die Moederstad wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Servaas C
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Waarde vir geld.
Jun 2025
Ruan D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker sentraal. Mooi hotel en naby geleë.
Mei 2025
Andre Rudolph L
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and friendly staff. The best stay I ever had in Cape Town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ruan D
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Lekker hotel en sal definitief weer daar bly.
Mei 2025
Fiona G
Saam met vriende
4.4
It was raining, so wet and miserable. It was short, but comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 181 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink ANEW Hotel Green Point het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 039
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 039
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 039
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 181 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0fbca30b19d93ab77df865ce2182ce5c1c8d5d925987c61d9136f00225e2f0a8dfa17d0afdccd1f71591cf73f46119853fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 039 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 181 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9080756 18.4037858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang