ANEW Hotel Roodepoort
- Kapasiteit: 194 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Of 14th Avenue and Hendrik Potgieter Road, Weltevredenpark, Johannesburg, 1739, Gauteng
- Vanaf R2 009 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ANEW Hotel Roodepoort is gerieflik geleë in Weltevredenpark, Johannesburg, in die hartjie van die Wes-Rand. Die hotel bied gaste maklike toegang tot hoofweë, plaaslike besienswaardighede, en verskeie sakeparke en hoofkantoorruimtes.
Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en bied 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n telefoon, 'n haardroër, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 eksklusiewe konferensielokale wat dien as die ideale ontmoetingsplek vir konferensies, produkbekendstellings, en intieme geleenthede in die Roodepoort-area.
Die hotel is naby Sandton, Krugersdorp, Soweto en die Groter Roodepoort-area, wat dit die ideale basis maak om die metropolitaanse stad Johannesburg te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Corner Of 14th Avenue and Hendrik Potgieter Road, Weltevredenpark, Johannesburg, 1739, Gauteng
- Gaste dink ANEW Hotel Roodepoort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 194 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Of 14th Avenue and Hendrik Potgieter Road, Weltevredenpark, Johannesburg, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang