Anford Country House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anford Road, Belfast, 1170, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Anford Country House is 'n historiese gastehuis aan die buitewyke van Belfast, Mpumalanga. Dit bied gehalteverblyf 2 uur buite Pretoria. Die Kaap-Hollandse gastehuis is tussen foreldamme en groot dennebome geleë.
Die verblyf beskik oor 2 Deluxe Suites en 6 dubbelkamers. Die Deluxe Suites het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Al die eenhede het privaat ingange, 'n kluis om waardevolle items in te bêre en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ons is trots daarop dat ons ons 4 ster-gradering geslaag het en nou net op die formele goedkeuring deur die Toerismeburo wag.
Bergfietsryers en voetslaners kan die perseel verken en daar is verskeie doendinge om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Anford Road, Belfast, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Anford Country House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anford Road, Belfast, 1170, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang