Angel 8 Apartment 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 025 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Angel 8 Apartment 2 is 'n heerlike eenheid in Robertson en bied gaste 'n knus en gerieflike selfsorg-toevlugsoord te midde van 'n lieflike tuin. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf.
Die eenheid kan gemaklik tot 3 gaste akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n kombuisie, 'n slaapkamerarea en 'n tweede slaapkamer op die solder. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en 'n patio met buitesitplek en 'n braai. DStv is beskikbaar.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Riva Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Angel 8 Apartment 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang