Successfully reported

Angel Fish Self-catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lukas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon, goed toegeruste eenheid teen 'n bekostigbare prys. Vriendelike gasheer en gasvrou. Goed toegeruste, silwerskoon eenheid. Die kommunikasie was goed en die gasheer was maklik bereikbaar. Dekor en linne getuig van goeie smaak en die kombuis was goed toegerus. Die internettoegang was konstant van goeie gehalte. Die braai buite is onder dak en beskut teen die Kaapse wind, wat 'n groot bonus was. Toesluit onderdak parkering het gesorg vir ekstra gemoedsrus. Dankie vir die moeite wat gedoen is om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieschen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Wonderlik. Fantasties lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Beslis jou geld werd, vriendelike gashere, sowel as hulpvaardig. Die rustigheid oorval jou soos die lafenis van 'n koel briesie op 'n warm somersdag, en die ruimte van die woonstel is ver bo verwagting. Enigeen wat 'n breek nodig het van die alledaagse gewoel, moet definitief Angelfish 'n kans gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Heerlik. Baie lekker. Vriende, gashere en stil area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Katie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Amazing stay. Would definitely stay again. Loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Brilliant. What amazing hosts, so sweet and accommodating, gorgeous little place and so clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl en Marietjie
Angel Fish Self-catering Accommodation
Thank you, Carlee it was a pleasure to have you, as guests. You helped us by communicating in advance, your communication and good planning is much appreciated.

Moses M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekend! Het 'n baie lekker en geseënde naweek gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Peaceful and friendly atmosphere. We just needed a quick breakaway from home and we chose the right place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Garth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Friendly hosts. Value for money accommodation. Very friendly and helpful hosts. Fairly private with own access. Well equipped kitchen. Would recommend. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ben P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ons ouer mense hou nie van trappe klim nie, veral nie in die nag om toilet toe te gaan nie. Die kamer is nie op grondvlak nie terwyl die badkamer en toilet op grondvlak is. Dit behoort vooraf duidelik, aan veral ouer mense, bekend gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karl en
Marietjie ...

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Somerset Road, Gordon's Bay, 1740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2f4f77b1fd77213f07cb59a86124c5e2f4243140b71a93a60afefdc867a2334179ba86c37049d5bc3e1f0c6a203bef0d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 43 Somerset Road Gordon's Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.152583155982 18.869662565642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang