Successfully reported
+82

Angela's Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Angela's Lodge is in Gariepdam geleë, ideaal vir diegene wat 'n paar ekstra dae wil spandeer om alles te geniet wat die Karoo- en Gariepdam-omgewing bied.

Die lodge was voorheen 'n enkelhuis wat smaakvol in 3 onafhanklike en privaat gastehuis-eenhede verdeel is.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n gemeenskaplike plonspoel.

Die Gariep Dam Village is amper halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë, en is net 'n paar minute weg van die hoof N1 snelweg, 44 kilometer noord van Colesberg. Die Karoo is werklik 'n unieke en pragtige plek, met baie min ligbesoedeling.

Neem asseblief kennis dat daar geen direkte uitsig oor die Gariepdam vanaf die perseel is nie en dat die eenhede van voorafvervaardigde materiaal gebou is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 208 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Christiaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oorblyplek. Heerlik geslaap in 'n stil omgewing.
Okt 2025
Peet J
Gesin met tieners
5.0
Would definitely recommend to stay here. Nice and clean, central location, excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nicolene D
Gesin met tieners
5.0
We slept so well. Beds were comfortable. It was clean and quiet. It was pleasant. The owners were so accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Francois S
Gesin met klein kinders
5.0
Oorslaap. Goeie plek vir oorslaap tussen Gauteng en Wes-Kaap.
Sep 2025
Marietjie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly, alles wat nodig is, is daar.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 927

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat
  • Gaste dink Angela's Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02c0c2585ab42a424b093fda2a0f1786901bfc5114e253532f6a520836fdcab16d34c54380ea6d4869e61c73e4c21d553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 208 5 1 4 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang