Successfully reported

Angels Rest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Dries K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik. Netjies. Rustig. Veilig. Waarde vir geld en bekostigbaar. Baie lekker gebly. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons laat in die aand te ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzaan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Excellent place, very friendly and would go back anytime. One of the best places I have stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lui lekker en rustig, geen stad geraas nie! Dit was fantasties soos al die vorige kere wat ons daar was. Jy is 'n gasvrou van formaat, ons sien jou beslis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Angels Rest
Baie dankie. Julle is altyd welkom!

Rheinholdt E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing. First off, I have to thank Ansie. She went out of her way to make our stay as amazing as possible. With young kids, I will definitely recommend Angel's Rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerita R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig, gasvry, mooi en vredevol. Ons is vriendelik ontvang en was aangenaam verras hoe mooi en gerieflik ons kamers met ons aankoms was. Dit was stil, rustig en veilig. Dit is naby 'n beeldskone strand en die atmosfeer is ook vredevol. Ek sal definitief weer daar wil gaan bly. Die bly-eenhede was ook baie skoon met alles in wat mens benodig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Altyd heerlik om daar te bly. Nie die eerste keer wat ons by Angels Rest oornag nie en ook definitief nie die laaste keer nie, is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker. Rustig en stil en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Relaxing. Very peaceful and felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons batterye is ten volle herlaai! Dit was ons 3/4de besoek aan Angels Rest en is vir seker nie die laaste nie. Dit is voorwaar 'n gem van 'n plekkie, veral as jy van die stad afkom is die stilte en rustigheid van die natuur 'n absolute seën. Die verrassing van buitengewone viervoetige gaste wat hul opwagting maak was verseker die hoogtepunt van ons koffie drink in die oggende! (van hul is baie stout Angels Rest - Die naam sê dit alles - Jy gaan beslis rus of soos die Engelsman sal sê "total rejuvenation".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Heerlike, skoon, netjiese en bekostigbare verblyf met vriendelike gasvrou. Heerlike week gewees. Was baie vriendelik. Al die geriewe is baie netjies. Baie bekostigbare verblyf. Sal weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R600
R 600 R 420
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 420
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Delphinium Street, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ef0c0d79223fee7ec3e9fb30317cd8dcf4b2d53670152232ab786686472d3ae1d9d753e70ccea4c6358521c1a84bd9bc37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R420 per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 20 Delphinium Street Blue Horizon Bay 6002 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9700863 25.2618521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang