Successfully reported
+11

Anglers Court

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Court Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anglers Court bied aan gaste luukse selfsorg-eenhede in die hartjie van Dullstroom.

Die verblyf bestaan uit 6 luukse eenhede, elkeen individueel versier en toegerus vir selfsorg. Elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 eenheid met 2 addisionele enkelbeddens in 'n solderkamer vir kinders. Almal het hul eie privaat patio-area met 'n ingeboude braai-area. Die kombuisies is volledig toegerus vir basiese selfsorg.

Die instansie is stapafstand van 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels af. Vir doendinge kan hengelonderrig en uitstappies gereël word, asook kleiduifskiet by Lake Heron Kleiduifskietbaan, net 8 kilometer verder. Proeë kan gereël word by 1 van die top whiskey kroeë net 1 kilometer van die venue en perdry en die Bird of Prey Sentrum bied ook verskeie doendinge net 2 kilometer van die dorp af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hlulani M
Gesin met klein kinders
5.0
It was beautiful. Very pleasant, the unit was well equipped and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Elna V
Saam met vriende
5.0
Loved our stay. Amazing location and beautiful accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Neels B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was alles en nog. Die verblyf was uitstekend, ons het dit baie geniet.
Apr 2025
Andrew V
Saam met lewensmaat
5.0
I will not stay anywhere else. Fantastic room. Safe parking. Everything you can and will need. And that bath.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Tania L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and cozy. We had a wonderful time, so close to the shops and it was so cozy and warm. The staff are very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Court Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Anglers Court het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Court Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfe169e6840b105499a598652815fb02d08dc10170aa667848d23bab9e8e775f778a76314672bd87bf9ae6a5abf7910e563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 1 Court Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420516683166 30.104017495978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang