Anguna Holiday Flats
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anguna Holiday Flats, Forest Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R930 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anguna Holiday Flats is in die kusoorddorpie Margate langs die KZN-Suidkus geleë.
Die kompleks bestaan uit 6 selfsorgwoonstelle en see-frontwoonstelle, wat almal beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan volledig toegeruste kombuise met skottelgoedwassers, sitkamers met TV, eetkamers en groot stoepe. Die kompleks bied ook gedeelde gaste braaigeriewe op die grasperk en veilige parkeerplek op die perseel.
Daar is direkte toegang tot 'n swemstrand deur 'n veiligheidshek wat van die voorkant van die tuin af na die strand lei. Margate is 'n ideale vakansiebestemming en beklemtoon wonderlike besienswaardighede in en om die area soos die uitstaande Suidkus-strande, die Skyline Natuurreservaat, Oribi Gorge, Beaver Creek Coffee Estate en die Margate Country Club. Naby aan baie ander sportgeriewe soos visvang, branderplankry, muurbal, tennis, rolbal en perdry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Russell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Anguna Holiday Flats, Forest Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anguna Holiday Flats het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anguna Holiday Flats, Forest Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang