Successfully reported

Anker Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Emile C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker gastehuis in Philippolis. Lekker gebly met fantastiese diens, goeie WiFi sein en lekker warm stort om die karoostof af te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tumelo K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Comfortable and peaceful. This was a cozy little home away from home. The children loved it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minnaar V
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik geslaap. Beddens het elektriese kombers vir die koue nagte. Kamers skoon en netjies. Beddegoed is skoon. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chivonne N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Quaint. Lovely pool. Some amenities are broken (leaking toilet which is not very hygienic).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edgar J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Lekker rustig. Fantastiese tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Baie lekker. Was 'n oulike plekkie. Sal graag aanbeveel dat hulle of groter waaiers kry of lugversorging. Dis baie warm in die kamer. Sal ook oulik wees as hulle dalk water in die yskas verskaf. Al is dit een botteltjie. Verder was die diens perfek!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie F
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Ons het net 1 nag oorgeslaap, dit was perfek vir 'n oorslaap. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Braam D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Would have been much nicer if there was a little hotel soap bar to shower with. All that was needed is a place to have a shower and a sleep over on a long journey, but well equipped anyway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Aletta L
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2025

Baie dankie. Ons het goed gerus na die lang pad. Die akkommodasie was gerieflik behalwe dat volgens ons, asook ons ondervinding van ander gastehuise in dieselfde prysklas, die volgende basiese items ontbreek het: broodrooster, skottelgoed droograk, skerpmessie, badmat, handdoek, toiletborsel, handewasseep en toiletsproei. Stortvloer en stortgordyn lyk onhigiënies. Die warmkraan by opwasbak is los.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Colin Fraser Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da4IO15HgVArHy8XXH3DyELvYEVzAWq64Dcoc0OivxuAU9Ybq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 130 5 1 5 15 Colin Fraser Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -30.26451610335 25.275174379349
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang