Anker Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Colin Fraser Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Anker Guesthouse is in Philippolis, 'n lieflike dorpie vir gaste wat uit die stad wil ontsnap. Geniet die stilte, natuur, sterre, voëls, afwesigheid van verkeer, rustigheid en vriendelikheid van die inwoners.
Die Gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die Sonkamer het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort.
Die Lavender-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die Karoo-eenheid het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste kan in die somer in die skoon plaasdam swem en die druiwe pluk om te eet.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, hengel, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 15 Colin Fraser Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink Anker Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Colin Fraser Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang