Successfully reported

Ankervas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful setting in Morgan Bay. Beautiful setting, comfortable accommodation, friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
See you soon.

Linda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Short and sweet but it was a great stay! We only stayed one night before starting the Wild Ride. Perfectly situated, very comfy with great amenities and hosts most accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Thank you. Glad you enjoyed the stay. See you soon.

Roger E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekka. Pleasant stay, albeit for 1 night - a definite stay for longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Wonderlike gasheer. Wonderlike plekkie. Wonderlike plekkie. Lekker gebly. Net jammer dit was vir 'n nag. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Baie baie dankie. Sien julle weer in die toekoms.

Alison C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very nice. Very nice, pity it was only overnight. Lovely flatlet and great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Baie dankie. Ons sien julle weer.

Evert T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal beslis binnekort weer daar gaan ontspan. Fantasties; gesellig en rustig. Baie aangename ontvangs en vreeslik mooi ontspan plek met ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Julle is welkom, baie dankie.

Danielle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, goeie ligging en goeie diens! Ons het vreeslik lekker gebly. Die verblyf was baie netjies en skoon, met 'n mooi uitsig oor die see. Die eienaars het ook baie mooi na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Baie dankie

Hanlie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker blyplek vir 'n huwelik wat ons in die omgewing bygewoon het. Lieflike plekkie met 'n wonderlike uitsig oor die oseaan. Netjies onderhou met alles wat 'n mens nodig het. Baie vriendelike gasheer en -vrou. Het selfs met ons aankoms 'n heerlike pakkie koekies en beskuit ontvang! Sterk aan te bevele!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Baie dankie

Jorrie J
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly by Ankervas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wikus
Ankervas
Baie dankie. Sien julle weer.

Gwylem J
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Great stay. Will definitely be back. Really enjoyed the stay at Ankervas. The view was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Thank you very much. Hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 438 Kiepersol Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf278f99dc903cf6832ad46f72eb2fb0f1ef62e14093358f94c5aa98b16cd2c70adc8130e1b345567f4fcf98dcd8f4312f633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 438 Kiepersol Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.708828758694 28.339940631352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang