Anlou Gaste Huis
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Kobalt Street, Mokopane, 0601, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anlou Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in 'n stil woonbuurt van Mokopane (Potgietersrus), wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Die gastehuis beskik oor 8 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Al die kamers is toegerus met lugversorging, gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe in die kamer sluit haardroërs, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en komplimentêre WiFi in.
Die rustige tuin-omgewing is perfek vir ontspanning, en gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad en braai-areas te geniet. Daar is ook 'n gedeelde eetkamer waar ontbyt daagliks bedien word. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Mokopane verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Kobalt Street, Mokopane, 0601, Limpopo
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Kobalt Street, Mokopane, 0601, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang