Anna Africa Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deysels Rust Farm Kloofeind Road, Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anna Africa Gastehuis bied knus selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte, reg in die hartjie van Bloemfontein.
Gaste kan kies tussen die hoofhuis en die woonstel wat elkeen 'n privaat badkamer het vir ekstra gerief. Die kamers is smaakvol gemeubileer met sagte beddens, sagte duvets en kraakvars linne, wat 'n rustige nag se slaap beloof. Albei eenhede het hul eie privaat ingange en is toegerus met kombuisgeriewe, eetareas en uitnodigende leefruimtes. Vir vermaak is daar TV's met Netflix-toegang, en gratis Wi-Fi hou jou verbind gedurende jou verblyf.
Buite kan gaste die gedeelde braai-areas geniet wat oor die welige tuine uitkyk. Veilige parkeerplek word voorsien, wat gaste gemoedsrus gee gedurende hul verblyf. As jy die area wil verken, is Windmill Casino 8,6 km ver, en Fleurdal Mall is 10,4 km ver.
Ligging
- Deysels Rust Farm Kloofeind Road, Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deysels Rust Farm Kloofeind Road, Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang