Villa Anna Katarina
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Fontein Street, Riebeeck Kasteel, 7037, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Anna Katarina is in 'n stil straat in Riebeek-Kasteel geleë, met uitsigte oor die Riebeekvallei.
Villa Anna Katarina is slegs 400 m vanaf die middestad, wat 'n verskeidenheid restaurante, winkels en kunsgalerye bied.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in verskeie wynlandgoedere en kelders, sowel as aktiwiteite soos wildritte by Bartholomeus Klip, en 4x4- of bergfietsroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 41 Fontein Street, Riebeeck Kasteel, 7037, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Anna Katarina het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Fontein Street, Riebeeck Kasteel, 7037, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang