Successfully reported

Anna's Farm Stay

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Werner N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

‘n Stukkie pure paradys in die platteland! Anna's Farm Stay is 'n stukkie paradys in die platteland waar mens kan ontsnap van die gejaag van die stad. Anna is 'n ongelooflike gasvrou wat na al ons behoeftes omgesien het en seker gemaak het ons verblyf is van die boonste gehalte. Ons het als wat ons nodig gehad het en meer, en die smaaklike dekor en aandag aan detail het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Warm, welcoming stay on a peaceful farm with lovely views and charming antiques. We had a truly memorable stay at Anna’s place, thanks to the warm and engaging hospitality from Anna and her husband – it felt more like visiting old friends than staying at a guesthouse. Their working farm offers a peaceful, authentic experience, complete with a lovely big stoep overlooking the garden and surrounding farmland. The antique furniture adds a charming touch, and the meals were a real highlight – we enjoyed delicious lamb chops from the farm on our first evening and a beautifully prepared bobotie on the second. Breakfasts were just as delightful. We also loved our quiet stroll to see the sheep and simply sitting on the stoep, soaking in the tranquillity. Highly recommended for anyone looking to unwind and enjoy genuine farm hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham V
1 nag
5.0
Apr 2025

Eg Afrikaanse plaas. Gaan besoek dit gerus. Ek het baie lekker gewoon op Tannie Anna se plaas, en kan dit baie maklik aanbeveel. Die atmosfeer is rustig en die ou plaas huis is eg Afrikaans. Jy woon in die huis saam die eienaars, maar dit is die mees aangenaamste gasheer en gasdame wat jy enige plek sal vind, en ek het baie lekker gekuier met hulle. Daar is 'n bietjie grondpaie om te ry, maar die paaie is baie netjies en selfs kleiner voertuie behoort dit te kan hanteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri N
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Bitter skoon en netjies. Salig en rustig. Super gasvry. Heerlike plaasverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing. Die eenheid bestaan uit 'n ruim privaat kamer in 'n pragtige ou plaashuis met antieke meubels wat in 'n mooi omgewing geleë is. Ons is hartlik ontvang en het 'n goeie aandete en ontbyt daar geniet. Dit is 'n lekke plek om 'n paar dae te ontspan. Dit is minder goed geleë vir oornag-akkommodasie, maar dit het ons geopas omdat ons op pad was na Malgas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lenny V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Well worth the overnight stay. Really nice and very clean. It's a must to bring your own food to the venue as they do not cater for breakfast or supper. You are far away from any restaurants or shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Baie lekker plaas-oornagplek. Sal weer gaan. Ons het lekker gekuier en sommer vriende geword daar op die plaas. Ontbyt en aandete was voortreflik, kan vir niks meer gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rial D
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

'n Ervaring wat ek vir enig iemand sal aanbeveel. Ons het 'n baie aangename woonervaring gehad by Anna en Arno. Hulle gasvryheid sal ons altyd by bly. Ons is as vriende daar weg. Sal weer vir hulle gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Rustig en salige verblyf in 'n wonderlike, ou plaashuis. Anna is 'n wonderlike gasvrou en ons kon nie vir meer gevra het nie. Ons nagte se verblyf was heerlik en ons sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2022

Quaint, farm stay. Lovely surrounding with all antiuqe furniture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekraalskop, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMmUyZWYwLTJhN2EtNGVkOS1iNmU0LTk2ZTI5MjE1OTc5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Oudekraalskop Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.211835777026 20.733242832016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang