Successfully reported
+13

Annelines Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raak ontslae van die las van die lang pad en ervaar rustigheid en vars lug onder die oop lug van die Karoo en sluit by ons aan vir 'n ontspannende oornag-ervaring.

Al ons kamers het hul eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer, al die kamers het lugversorging met 'n DStv-banket om van te kies. Ons is stapafstand van omtrent al die restaurante af.

Al ons beddens is toegerus met elektriese komberse, ons voorsien ook koffie-en-tee-maakgeriewe met beskuit, daar is yskassies en vrieskaste beskikbaar sou dit nodig wees, kom ontspan by ons verfrissende swembad en braai area, ons sal so sien om parkering vir jou voertuig te beveilig.

Dit is 'n verblyf wat jy nie maklik sal vergeet nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 267 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anita P
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag. Welcoming ontvangs en voldoen aan alle vereistes. Lekker geslaap!
Sep 2025
Leneldi G
5.0
Beste plek vir halfpad bene strek en batterye laai. Na 'n lang dag op die pad was dit so lekker om 'n warm glimlag te sien en so warm gegroet te word....
Sien meer
Sep 2025
David Matome L
5.0
Best place ever. Rooms are very clean. Water is always hot when someone needs to shower. They called me during the day to check on me w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Bradley Q
Besigheidsreis
5.0
Will return. Friendly welcome and explanation of surrounding services.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Francois R
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en ruim. Baie lekker gebly. Naby 'n heerlike restaurant vir 'n lekker ete. Skoon, netjies en ruim. Baie lekker gebly. Naby 'n heerlike ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 267

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Annelines Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNmY3NjA1LWU5NTMtNGI3Ny1hZWFkLTQ3NzAzY2EwMjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 267 5 1 5 Durban row 4 Colesbeg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.71735 25.09799
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang