Successfully reported

Anne’s Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Adri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Thank you. Cottage is beautiful and well equipped. Our stay was much more than we thought it would be or expected. We highly recommend this cottage and the owners go the extra mile with their guests. What a lovely cottage with beautiful features and some antiques.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Altyd lekker. Bly elke jaar oppad Noorde daar. Wonderlike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altesia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ons was op die hande gedra en soveel meer gekry as waarvoor ons gevra het. Kon die naweek saam my kinders geniet en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Excellent but far too short. The hosts are wonderful people, the home is beautiful and fully furnished. A detailed list of all the nearby attractions, emergency plan and emergency contact details were available. Everything was available, just a pity our stay was so short to make use of the braai area and just to relax in this beautiful home. It was an awesome stay but you need at least 4 nights' stay to enjoy this to the fullest. Excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Aangenaam! Ons is warm verwelkom en het die ruimte en spasie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Surpassed our expectations! We were four friends travelling together and we all said that we would recommend this place to others as it has everything that you need. More than is required, actually. I was extremely impressed with the place. We did not have much time there as we had to leave early the next morning; however, there was nothing that we needed which was not there. I will come back to this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Hartlik ontvang by karaktervolle huis uit ander era. Ons het lekker gebly en die ruimte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Alles wat 'n gesin wil hê, en wonderlike gasvrou en gasheer. Baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jonada S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Stukkie geskiedenis word werklikheid. Ons het gereis van Pretoria af na die Kaap en wou bietjie verder stoot as Kimberley. Ons was baie vriendelik ontvang, al was ons laat. Die "cottage" is 'n absolute beeldskone huis, met alles wat mens moontlik mag nodig hê. Hout was reeds in die kaggel vir ons gepak, en ons het van kamer na kamer gedwaal en ons so verlekker in die oudheid en uniekheid van die huis. Dit was regtig 'n aangename belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Hartlik ontvang en alles wat 'n mens nodig het. Lekker gerus na 'n lang pad. Baie lekker gebly! Alles wat jy nodig het om lekker te ontspan na 'n lang pad. Eienaars het ons vriendelik ontvang en gou alles verduidelik. Lekker groot ou plaashuis met alles netjies en op sy plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 995
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Main Street, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabe2c3b3f491e0cb457540ba36212923f2ecaa91c21bb64c652ccdef4b252193e4581ed03f14641a510a32683673086e6633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 3 Main Street Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.030682273322 24.63033923641
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang