Successfully reported
+24

Anne's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anne's Place is 'n pragtige vakansiehuis wat na die see front, aan die strandfront van Lambertsbaai geleë. Die eiendom spog met manjifieke uitsigte oor die see asook direkte toegang tot die swemstrand.

Dié smaakvol gemeubileerde strandhuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers, waarvan 2 direk uitloop op 'n dek met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n instapstort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien (bring jou eie peule) en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 mense, gemaklike rusbanke, 'n TV met 'n volledige DStv-pakket en 'n binnebraai-area. Die huis is toegerus met 'n omskakelaar en battery vir beurtkrag.

Die huis maak oop op 'n houtdek met skilderagtige see-uitsigte, asook braaigeriewe en 'n buitesitarea.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 141 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anne's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA479871f3e3eba4a3659164541aa7ffa26829e934271512951eddb6515132a5573f6021eca840fa97cf160cefbf73b14b8ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 141 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.088241242859 18.311464018385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang