Successfully reported
+21

Annie Ben 2

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 055 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Annie Ben 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, met ongelooflike see-uitsigte in Mosselbaai. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die aksie.

Dié woonstel wat na die see kyk, het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Die leefarea het skuifdeure wat na die patio lei met 'n buitebraai en see-uitsigte.

Annie Ben 2 is sentraal geleë naby verskeie besienswaardighede, restaurante en winkels.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sharon A
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer hier bespreek. Ons het baie lekker gebly en die eenheid was ideaal. Pragtige see-uitsig. My vriende was van Australië en hulle kon nie...
Sien meer
Jul 2025
Suretha G
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly vir 3 dae saam my kinders. Pragtige grasperke met see op jou stoep. Verblyf was fantasties. Ligging perfek.
Jul 2025
Chantoné F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Die ligging is uitstekend, eenheid is baie goed toegerus. Daar is 'n heining en 'n lekker groen grasperk. Alles ideaal vir 'n gesin.
Jan 2025
Gerhard Elias L
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker by die see, netjies en veilig. 2de keer wat ons hier bly - ideaal vir 4 volwassenes met 2 klein kinders. Veilig, lekker grasperk en naby die se...
Sien meer
Jan 2024
Leonie B
Saam met vriende
4.6
Baie dankie - dit was 'n heerlike tyd. Pragtige plek, heerlik gebly en kuier!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 184

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Annie Ben 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 055
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 055
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 055
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3195ffd3cc75a34da183c54fdebdeb91bffaebed7be0bf3ab33e1689fcd4f91b92f96c685184959a20e0338056f837277250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 055 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Beach Street Beacon Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.18042227262 22.15465526645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang