Successfully reported

Annie's Cottage

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Springbok was in oranje geverf, so ver soos die oog kyk, net blomme, asemrowend. Annie's het 'n ouwêreldse bekoring, die dekor is met sorg en fyn detail gedoen, jy voel behoorlik soos 'n prins en prinses. Die bed en beddegoed is heerlik sag, dit was sommer net 'n heerlike bederf. Die gasvrou was so gasvry en het ons beslis laat tuis voel. Lekker ontbyt ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Als gerieflik, skoon en beddegoed heerlik geslaap! Heerlik gebly! Pragtige stoep, kon lekker kuier met voetjies in die lug! Romantiese en ou gevoel, maar verwelkomend en huislik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hanna S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2022

Op reis na Kaapstad. Ons het in die "Honeymoon suite" tuisgegaan. Die tweede bedtafeltjie staan in die badkamerdeur, dit moet dus geskuif word waneer die badkamer gebruik word en belemmer 'n mens se beweging. Die matras moet beslis vervang word, het regtig 'n slegte nagrus gehad. Daar was nie genoeg koffie en tee by die ketel nie, een van ons moes koffie drink en een tee. Ontbyt was by 'n bitter klein tafeltjie by die kombuisdeur. Ons het na gesprekke geluister van die eienaar oor 'n buitewerker se fooi. Die wind op die stoep was erg en daar's geen beskutting nie. Dis oop, so ons het maar in die kamer gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alf D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie lekker gebly. Heerlike ontbyt. Baie moeite gedoen om ons gemaklik te maak. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

A convenient stop-over for flower viewing. Friendly and accommodating staff. All our special requests were attended to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eddie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Pragtige gastehuis Werklik 'n uitstekende gastehuis met pragtige kamers. Baie vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2020

Dit was baie goed om daar te slaap. Ek sal beslis Annie's Cottage aanbeveel. Die gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend en alhoewel ons na die inkloktyd ingeklok het was hy baie behulpsaam. Ek sal baie beslis weer daar gaan slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zenobia C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Fantastiese verblyf, vriendelike ontvangs, aangename fasiliteit. Sal definitief weer kom, dankie. Die personeel het persoonlike aandag gegee en ons welkom laat voel. Het ook waardevolle inligting gegee oor die omgewing and deurlopend ondersteuning gegee. Ek beveel dit ten sterkste aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2017

Pragtige skoon akkommodasie en vriendelike ontvangs. Sal enige tyd aanbeveel. Die kamer van Annie's Cottage was pragtig en skoon. Het baie lekker gebly en sal die plekkie aanbeveel vir enige iemand wat graag wil oorslaap. Heerlike ontbyt word ook voorsien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Petronella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 King Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiYzAyMzM5LTA0NDMtNGI0Mi1hNDQ2LTJkZGMzODI1YjBjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 4 King Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.662147706056 17.882030010223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang