Successfully reported

Annies Boutique Guest House & Garden Spa

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Arné O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal beslis weer gaan. Baie lekker gebly, oulike plek! Gasvrou was baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties! Ontbyt was die hoogtepunt! Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

The stay was good. The place was not bad compared to what we are used to, just a bit small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Veilig, gerieflik en sentraal vir dit wat ons wou doen. Ons het lekker gebly. Thembi was baie vriendelik en behulpsaam met ons ontvangs. Die kamer was mooi groot en skoon, die handdoeke was net baie afgeleef en geskeur, asook die badkamer matjie. Die ander gaste het redelik geraas toe hulle buite gekuier en gebraai het, maar ek verstaan dat dit buite die beheer van die gasheer is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kerry W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Loved the people and the place. Went to Harties for Om Die Dam road race and the village of Schoemansvile plus our accommodation did not disappoint, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Baie lekker! Personeel is uitsonderlik vriendelik en gasvry. Naweek baie geniet en ontbyt was ook baie lekker, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madelene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2018

Baie skoon en netjies en uiters vriendelike en behulpsame personeel. Ons het buitekamer Jasmine gekies om net weg te breek vir 'n paar dae met rus, TV kyk en boeklees. Alles was perfek, maar die kamer is moontlik bietjie klein vir 2 persone (behalwe slaap en stort). Geriewe is perfek, maar geen plek vir gemakstoel of bank om te ontspan met boek of koppie koffie nie. Kan onmoontlik nie heeldag op 'n bed sit en TV kyk of lees of rekenaar werk nie. DStv was beperk tot minimum kanale. Ontbyt voldoen aan alles. Was perfek, ons het moontlik net te klein spasie gekies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Fantasties. Vriendelikste gasvrou, mooi uitsig en wonderlike kamer. Sal enige tyd weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Hemels, bederf, lekker ontbyt, pragtige uitsig, salig. Annie het ons bederf. Het gevoel soos Honeymoon. Die uitsig was baie mooi. Die kamer was mooi en lekker om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilaria A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2016

What a view! I loved every bit of staying at Annies. We forgot out cooler box and camping chairs but she went out of her way to get us one. The swimming pool lovely. The food is lovely. Annie's laughter makes me happy. She lifts your mood. Will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Annies Boutique Guest House & Garden Spa
Hi Hilaria Thank you so much for taking the time to give Annies House Romantic Getaway a review it is really helpful to have feedback which I will share with the team. It was a joy to meet you both. We look forward to your next visit. Kind regards Annie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 17

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Scott Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0c31e10d28881b1afd8bfd0bf368b86768734716857e237228b61ea400d082d0dc4fbfa839e82471c95094d8831e6dc9af8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 36 Scott Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.729260084945 27.862840890884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang