Successfully reported
+69

Annies Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Adderley Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Annies Guest House is 'n vierster-gastehuis in Adderleystraat in Nxuba (Cradock). Die gastehuis is beide Victoriaans en gerieflik modern, met ruim liggevulde kamers wat toegerus is met alle moontlike gerief.

Die gastehuis beskik oor 10 en suite-slaapkamers wat elegant dog huislik versier is en een groot selfsorg-suite. Elke kamer het 'n TV, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Ontspan in die welige tuin met 'n swembad en braaigeriewe. Die gaste het die eksklusiewe gebruik van 'n ruim en rustige sitarea wat toegerus is met 'n musieksentrum.

Daar is die opsie van óf kontinentale óf tradisioneel Engelse ontbyt, om jou dag te begin. Annies Guest House is naby die dorp, waar jy die rus en vrede van 'n plattelandse laning kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yacov L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. En vreeslik lekker geslaap! Die ontbyt was bo baas. Dit was maar net een aand. Maar kon maklik sommer aan bly....
Sien meer
Aug 2025
Jean K
5.0
Gerieflik. Ek het baie lekker gebly.
Apr 2025
Deon H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Vriendelike mense, goeie ontbyt, pragtige kamers en fasiliteite. Baie lekker gebly. Vriendelike mense, goeie ontbyt, pragtige kamer...
Sien meer
Apr 2025
Nonyaniso M
5.0
Pleasant. Very pleasant and the staff were friendly and welcomed me with a smile.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Ali F
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic stay at Annie's Guest House. We had such a wonderful stay at Annie's Guest House. The pool was a wonderful welcome with it be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 112 Adderley Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Annies Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Adderley Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV8wOf1KWHaQngh8kT4pfXegil2wMmFq2P0qyltjBxfHnNvgy0C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 112 Adderley Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.16296 25.61667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang