Successfully reported
+29

Anro Safaris Lodge & Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelfontein Farm 640LQ, Ellisras District, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anro Safaris Lodge & Cottage is op die Anro Safaris Game and Eco Tourism Farm wat 'n groot wildsplaas is in die Waterbergbisofeer in die noordelike deel van Limpopo, naby aan Mokolodam en die dorpe Ellisras (Lephalale), Thabazimbi en Vaalwater. Die plaas is binne 100 km vanaf die Botswana- en Suid-Afrika-grenspos, Groblersbrug, wat dit die ideale oornagplek maak vir 'n Afrika-avontuur.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorglodge wat geskik is vir 7 volwassenes en daar is 'n kothuis met slaapplek vir 3 gaste. Die lodge het selfsorg-kombuisgeriewe en leefareas.

Hierdie streek strek oor die Waterbergreeks en is 'n streek van natuurskoon en diverse landskappe. Hierdie wildsplaas skep 'n natuurlike habitat vir bedreigde wild, voëls en reptiele soos die klein gekolde kat, jagluiperd, vaalboskat, rooikat, bontebok, basterhartbees, ietermagog, grondneushoringvoël, kransaasvoël en die luislang. Bedreigde spesies soos die swartwitpens word hier 'n natuurlike tuiste gegee waar hulle getalle kan verbeter en hulle gemonitor kan word. 'n Groot persentasie van die 300 en meer bedreigde boomspesies wat in Limpopo gevind kan word kan op hierdie 1770 hektaar-grond gesien word, wat dit 'n paradys vir voëls en voëlliefhebbers maak.

Indien gaste op soek is na 'n rustige naweekwegbreek, 'n uitdagende avontuur of 'n opvoedkundige rit op die plaas, sal hierdie instansie aan jou vereistes voldoen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kameelfontein Farm 640LQ, Ellisras District, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelfontein Farm 640LQ, Ellisras District, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b1b22d59596f33ab4624ecdfa720384c278d49444e8be37d3718263d28ec3266857b6085f3d691d2625b26dfb85535d4d75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Kameelfontein Farm 640LQ Ellisras District 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.963273897849 27.608728408813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang